| BEGRAFNISSE / ROUDIENSTE |
Voltooi asseblief die onderstaande en handig in by die Kerkkantoor of faks aan (012) 548-1245 BESONDERHEDE VAN BEGRAFNISREËLINGS 1. Naam van oorledene:……………………………………………………………………. 2. Datum van begrafnis/roudiens:…………………………………………………………. 3. Leraar wat diens waarneem:……………………………………………………………. 4. Orrelis wat optree:……………………………………………………………………….. 5. Koster aan diens:………………………………………………………………………… 6. Getal mense teenwoordig (skatting):………………………………………………….. 7. Fasiliteite wat benodig word (merk met kruisie): Kerkgebou . Saal . CD-speler . Gee asseblief die CD wat u wil laat speel vroegtydig aan die Koster/ Klankoperateur. BESLUIT VAN DIE KERKRAAD Die Kerkraad versoek die familie vriendelik dat die kis slegs tot in die voorportaal van die kerk gebring moet word waar dit vir die duur van die roudiens gelaat moet word. VERVERSINGS WORD IN DIE KERKSAAL AANGEBIED 1. Tee / Koffie word gratis voorsien 2. Die Vrouediens voorsien toebroodjies 3. Indien die familie bykomende verversings benodig, moet hulle dit self voorsien. PERSOON WAT DIE REËLINGS TREF Naam:……………………………………………………………………………………………… Telefoon / Selfoon:………………..……………………………………………………………. |
| LET WEL U moet asb. persoonlik met die leraar kontak maak, voordat u met die begrafnisondernemers ooreenkom op 'n tyd en plek vir die diens. |