| HUWELIK |
| HUWELIKS- VOORBEREIDING Wil julle trou? Die keuse om te trou is een van die belangrikste keuses in jou lewe! Ons wil julle graag bystaan en help om die beste moontlike huwelik te hê! Moenie die fout maak van menige paartjies nie! Hulle besluit om te trou en fokus dan net op die troudag self! Alhoewel die troudag belangrik is, is dit wat daarna volg die eintlike belangrike saak. Ons bied op 'n gereelde basis huweliksvoorbereidingskursusse aan, wat julle help om die beste moontlike huwelik te bou. Voor jy dus nog begin dink aan die ring, die rok of die blomme ... Bespreek vandag julle plek by die huweliksvoorbereidingskursus. |
| ONS GAAN TROU WAT NOU? 1. Bespreek julle voorbereidingskursus 2. Kontak jou leraar. 3. Registreer by die kerkkantoor |
| REGISTRASIE VORM LAAI DIT HIER AF! |
| DATUMS 2012 Op almanak Kontak Ds. Louis Lemmer (012 5675580) om julle plek te bespreek. |