FOTOKOMPETISIE

Kom neem deel aan ons fotokompetisie om Septembermaand se
tema “Hoe lief het jy die vreemdeling” uit te beeld deur foto’s.  

Daar is ‘n prys  vir die foto wat die tema die beste uitbeeld.  
Maksimum 2 foto’s mag ingestuur word.  

Die sluitingsdatum is 12 September 2011.  

Stuur die foto’s saam met jou naam, die projek en jou
kontaknommer aan:

Isabel le Roux (leroux.isabel@gmail.co.za, 072-383-2327)

of
Susan Mouton (magaliesbedien@telkomsa.net, 012-548-1245).