| EREDIENSTE |
| 'n GEESTELIKE TUISTE VIR ELKEEN! Ons eredienste bied 'n plek waar elkeen kan groei in sy persoonlike geloof! Ons glo daarin dat mense van mekaar mag verskil, en maak daarom voorsiening vir 'n verskeidenheid van behoeftes. Kom vind gerus die erediens wat by jou pas! SONDAG PROGRAM 2011 08:00 Oggenddiens ‘n Tradisionele gereformeerde erediens wat klem lê op Bybelgefundeerde prediking. 08:15 Kinder EE Gr. 6 kategese - Kerksaal 08:30 Groeigroepe Ons kinders se kategese waar hulle leer oor die Here en Sy Woord. Gr. 4 + Gr. 5 - Jeugsaal 09:30 Gesinsdiens ‘n Informele erediens vir oud en jonk. Kom leer oor en beleef die Here met oorgawe! Orkes begeleiding. 09:30 Kleuterkerk en Kinderkerk. Spesiale geleenthede aangebied vir ons kleiner kinders. 3 jaar – gr. 00 Kleuterkerk - In kleuterskool lokaal Gr. 0 – Gr. 3 Kinderkerk - In Jeugsaal 09:30 Oggenddiens ‘n Herhaling van ons oggenddiens in ons Kerksaal. Orkes begeleiding. 17:45 Aanddiens ‘n Moderne en informele erediens. Hier is almal welkom, maar daar is spesiale klem op ons jeug. 18:45 Groeigroepe Kategese Groeigroepe vir al ons tieners. (Gr. 7 - 12) |
| LANGNAWEKE EN VAKANSIES 08:00 Oggenddiens 09:30 Gesinsdiens |