Ons musiekbedieningspanne lei ons in lof en aanbidding tydens ons Gesinsdiens en Connect aanddiens. Kontak gerus die groep indien jy deel wil word van hierdie bediening.
Gesinsdiens: Jan Gertenbach, 072 853 4116
Connect: Stephan Du Plessis, 071 868 4348