Kerkraad en Gemeente Struktuur

Die Kerkraad is die hoof besluitnemende liggaam van die gemeente. Dit bestaan uit die twaalf bedieningsarea leiers (voorsitters en onder-voorsitters) en die leraars.