'n Fontein van Hulp en Hoop Noord van die Magaliesberg
Magalieskruin is 'n geloofsfamilie wat daaraan toegewy is om die Here te dien met ons hele hart, siel en verstand. Saam strewe ons daarna om meer soos Jesus te word en die wêreld van Hom te vertel.