Ons vriendelike span in die kerkkantoor is beskikbaar om jou te help met enige navrae of inligting wat jy nodig het.

Die Kerkkantoor is oop:

Maandag tot Donderdag 08:00 - 13:00

Vrydae 08:00 - 13:00

Kontak nommers:

- 012 548 1245

- 010 003 3519

 

Kaart:

Vind ons op Google maps

Ons personeel

Bedieningsblokke