Magalieskruin is 'n geloofsgemeenskap binne die NG Kerk familie. Ons glo dat ons geroep is om die Here lief te hê met ons hele hart, siel en verstand en ons naaste soos onsself.
Ons nooi jou om deel te word van ons geloofsgemeenskap. Kyk gerus rond hier op die webwerf, spesifiek na die skakels bo aan hierdie teks. Dit sal jou 'n beter idee gee van wie ons is en hoe ons ons roeping uitleef.
Maar die belangrikste is om kontak te maak en betrokke te raak. Kom groei saam met ons in ons verhouding met die Here!
Welkom tuis!
Magalieskruin se bedienings is in ses bedieningsareas verdeel. Elke bedieningsarea kies 'n voorsitter en ondervoorsitter. Hierdie twaalf persone, saam met die leraars vorm die kerkaad van die gemeente.
Magalieskruin leef deur die groot verskeidenheid bedienings wat bedryf word. Elke bediening uniek en gedryf deur lidmate met 'n roeping.
Ons roeping: