Laai die debietorder vorm hier af, voltooi en handig dit in by die Kerkkantoor of stuur per epos aan finansies@magalieskruin.com
Gee asb. 'n duidelike beskrywing van die betaling in die "reference" spasie sodat die betaling korrek geallokeer kan word.
Bv. "Grobler dankoffer" of "C Botha kamp"
Registreer op SnapScan via die "PlayStore" op jou selfoon.